Skip to product information
1 of 17

Ye Olde Tobacco House

BUFFELSFONTEIN

BUFFELSFONTEIN

Regular price R 236.00 ZAR
Regular price Sale price R 236.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

BEDERF JOUSELF , JOU ROWWE BLIKSEM

DIE NEUTKRAKER

Makadamia en sitrus. 

DORINGKOSIE

Ons nuwe geur is ‘n ode aan Kosie. Met geure van soet amandel en vanielje sal hierdie olie jou baard so welig laat groei soos die Kalander se hoogste takke.

DIE LAVENTELHAAN

Vars Laventel. Geurig maar subtiel. Vir baie droë baarde.

OU SUUR-PIERRE

Avokado, lemmetjie en suurlemoen. Vars aroma’s en propvol vitamiene en minerale vir ’n gesonde baard en vel.

GROOTWILDJAGTER

SITRONELLA:Baie belangrik: Die Grootwildjagter skrik slegs insekte af. Dit doen niks aan kwaai buffels, bronstige ratels, hondsdol kiewiete of waansinnige eks-vrouens nie.

DIE KRYGSKOMMIESARIS

Dit ruik na ons gunsteling geweerolie en bosveld kruie wat pas gesaag is. So as jy hoogsomer die jagveld mis, is hierdie een net vir jou. Ons geheime mengsel olies sal elke haar koester en gesond hou.

 

View full details